Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 5/10 bl. 24-31
  • Vir gesinsbespreking

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vir gesinsbespreking
  • Ontwaak!—2010
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Was dit ’n goeie besluit?
  • WAT WEET JY OMTRENT KONING JOSAFAT?
  • PRENTEJAG VIR KINDERS
  • IN HIERDIE NOMMER
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
Sien nog
Ontwaak!—2010
g 5/10 bl. 24-31

Vir gesinsbespreking

Was dit ’n goeie besluit?

Lees Markus 14:66-72. Kyk nou na die prent, en skryf jou antwoorde hieronder neer.

1. Waar het die gebeurtenis in die prent plaasgevind?

LEIDRAAD: Lees Markus 14:53, 54.

․․․․․

2. Wat het Petrus besluit toe mense hom as ’n volgeling van Jesus herken het?

․․․․․

3. Wat het gebeur nadat ’n haan ’n tweede keer gekraai het?

․․․․․

VIR BESPREKING:

Waarom dink jy het Petrus so opgetree? Hoe kan jy keer dat jy dieselfde soort fout maak?

WAT WEET JY OMTRENT KONING JOSAFAT?

4. Hoe het Josafat die regstelsel in Juda verbeter?

LEIDRAAD: Lees 2 Kronieke 19:5-11.

․․․․․

5. Watter fout het Josafat gemaak?

LEIDRAAD: Lees 2 Kronieke 18:1-3; 19:1-3.

․․․․․

VIR BESPREKING:

Watter les kan jy by Josafat leer wanneer jy vriende kies?

LEIDRAAD: Lees 1 Korintiërs 15:33.

PRENTEJAG VIR KINDERS

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

IN HIERDIE NOMMER

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

BLADSY 4 Waarvan moet ons ons reinig? 2 Korintiërs 7:․․․

BLADSY 5 Wat kan twee saam regkry?Prediker 4:․․․

BLADSY 19 Waarop vestig die verstandiges nie hulle hoop nie? 1 Timoteus 6:․․․

BLADSY 27 Wat verskaf ’n mens groter geluk as enigiets anders? Handelinge 20:․․․

● Antwoorde op bladsy 24

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. In die binnehof van die hoëpriester se huis.

2. Petrus het besluit om te sê dat hy Jesus nie ken nie.

3. Petrus het gehuil.

4. Josafat het godvresende regters in die stede aangestel, asook Leviete en priesters in Jerusalem.

5. Hy het ’n verbintenis met die goddelose koning Agab aangegaan.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel