Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 6/10 bl. 11-31
  • Vir gesinsbespreking

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vir gesinsbespreking
  • Ontwaak!—2010
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Waar het dit gebeur?
  • WAT WEET JY OMTRENT KONING HISKIA?
  • PRENTEJAG VIR KINDERS
  • IN HIERDIE NOMMER
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2009
Sien nog
Ontwaak!—2010
g 6/10 bl. 11-31

Vir gesinsbespreking

Waar het dit gebeur?

1. Naby watter stad het hierdie voorval plaasgevind?

LEIDRAAD: Lees Handelinge 6:7-9; 7:54-60.

Omkring jou antwoord op die kaart.

Damaskus

Jerusalem

Betlehem

2. Waarom word Stefanus aangeval?

․․․․․

3. Wat vra Stefanus moet God vir sy aanvallers doen?

․․․․․

VIR BESPREKING:

Hoe voel jy oor die manier waarop Stefanus teenoor sy aanvallers gereageer het? Hoe sou jy gereageer het as jy in Stefanus se situasie was, en waarom?

WAT WEET JY OMTRENT KONING HISKIA?

4. Wie was Hiskia se vader?

LEIDRAAD: Lees 2 Konings 18:1.

․․․․․

5. Watter reputasie het Hiskia vir homself opgebou, hoewel sy vader baie sleg was?

LEIDRAAD: Lees 2 Konings 18:5.

․․․․․

VIR BESPREKING:

Wat het Hiskia gehelp om standvastig te bly?

LEIDRAAD: Lees 2 Konings 18:6. Hoe kan jy

Hiskia navolg as iemand in jou gesin ophou om God te dien?

PRENTEJAG VIR KINDERS

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

IN HIERDIE NOMMER

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

BLADSY 5 Waarvan getuig ons liggaamstelsels? Psalm 139:․․․

BLADSY 8 Wat kan die vrede van God doen? Filippense 4:․․․

BLADSY 13 ’n Hand vol rus is beter as wat? Prediker 4:․․․

BLADSY 23 Vir wie is God lief? 2 Korintiërs 9:․․․

● Antwoorde op bladsy 11

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Jerusalem.

2. Stefanus is van laster beskuldig.

3. Om sy aanvallers te vergewe.

4. Koning Agas.

5. Geen ander koning het so ’n ywer vir ware aanbidding gehad nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel