Vir gesinsbespreking
Watter prent pas by watter teks?
Lees Prediker 2:3-10. Trek ’n lyn van elke prent na die Bybelvers wat daarby pas. (Die prente is nie in die regte volgorde nie.) Voltooi die prente deur dit in te kleur.
1. Vers 3
2. Vers 4
3. Vers 5
4. Vers 6
5. Vers 7
6. Vers 8
A
B
C
D
E
F
VIR BESPREKING:
Was Salomo werklik gelukkig met die dinge wat hy vir homself gedoen het?
LEIDRAAD: Lees Prediker 2:11.
Wat beteken “nietigheid en ’n gejaag na wind”? Watter bedrywighede sal jou werklik gelukkig maak?
LEIDRAAD: Lees Lukas 6:38; Handelinge 20:35.
GESINSAKTIWITEIT:
Lees Prediker 3:1-8. Laat elke gesinslid een van die bedrywighede wat in hierdie verse genoem word, op ’n aparte stukkie papier neerskryf. Sit die papiertjies in ’n boks. Laat elkeen dan ’n papiertjie uithaal en, sonder om te praat, die bedrywigheid met gebare uitbeeld. Kyk of die res van die gesin kan raai watter bedrywigheid uitgebeeld word.
Versamel en leer
Knip uit, vou in die helfte en bêre
BYBELKAART 11 JOSEF
VRAE
A. Vul die oop spasies in. Josef se halfbroers het hom “daardie ․․․․․,” genoem en hom vir ․․․․․ silwerstukke in slawerny verkoop.
B. Toe Potifar se vrou druk op Josef uitgeoefen het om seks te hê, het hy ferm geantwoord: “Hoe kan ek dan hierdie groot kwaad doen en . . . ”
C. Waarom het Farao vir Josef die onderheerser van Egipte gemaak?
[Tabel]
4026 VHJ Adam geskep
Het in omstreeks die 1700’s VHJ gelewe
1 HJ
98 HJ Laaste Bybelboek geskryf
[Kaart]
Is van Dotan na Egipte geneem
Dotan
EGIPTE
JOSEF
PROFIEL
Die eersgebore seun van Jakob en Ragel (Genesis 35:24). Sy jaloerse halfbroers het hom verkoop om as ’n slaaf in Egipte te dien, waar hy omtrent 13 jaar lank ’n slaaf en ’n gevangene was. Josef het nie wraak geneem nie, maar het sy berouvolle halfbroers vergewe (Genesis 50:15-21). Hoewel hy ver van die huis af was, het hy Jehovah geëer deur sedelik rein, hardwerkend en betroubaar te bly.—Genesis 39:1-23.
ANTWOORDE
A. Dromer, 20.—Genesis 37:19, 28.
B. “. . . in werklikheid teen God sondig?”—Genesis 39:9.
C. Hy het geweet dat God se gees Josef wys en verstandig gemaak het.—Genesis 41:38-41.
Volke en lande
7. My naam is Anietie. Ek is sewe jaar oud, en ek woon in Nigerië. Omtrent hoeveel Getuies van Jehovah is daar in Nigerië? Is dit 190 000, 290 000 of 390 000?
8. Watter kolletjie wys waar ek woon? Trek ’n sirkel daarom, en maak ’n kolletjie waar jy woon en kyk hoe ver jy van Nigerië af is.
A
B
C
D
Prentejag vir kinders
Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.
As jy nog afskrifte van “Vir Gesinsbespreking” wil druk, kan jy gaan na www.pr2711.com
● “VIR GESINSBESPREKING” se antwoorde is op bladsy 15
ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSYE 30 EN 31
1. 1 pas by F.
2. 2 pas by E.
3. 3 pas by A.
4. 4 pas by C.
5. 5 pas by B.
6. 6 pas by D.
7. 290 000.
8. C.