Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 11/12 bl. 23-31
  • Vir gesinsbespreking

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vir gesinsbespreking
  • Ontwaak!—2012
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Watter prent pas by watter teks?
  • Versamel en leer
  • Volke en lande
  • Prentejag vir kinders
  • ANTWOORDE OP VRAE
  • Jonatan—‘Hy het saam met God gewerk’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • ’n Sterk band van vriendskap
    Volg hulle geloof na
  • Jonatan is dapper en lojaal
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Verenig onder ’n vaandel van liefde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Sien nog
Ontwaak!—2012
g 11/12 bl. 23-31

Vir gesinsbespreking

Watter prent pas by watter teks?

Lees Genesis 1:1-31. Trek ’n lyn van elke prent na die Bybelverse wat daarby pas. (Die prente is nie in die regte volgorde nie.)

VIR BESPREKING:

Hoe weet ons dat elke skeppingsdag nie net 24 uur lank was nie?

LEIDRAAD: Lees Genesis 2:4; Psalm 90:4.

Wat leer jy omtrent Jehovah wanneer jy na sy skeppingswerke kyk?

LEIDRAAD: Lees Psalm 115:16; Romeine 1:20; 1 Johannes 4:8; Openbaring 4:11.

GESINSAKTIWITEIT:

Beplan ’n gesinsuitstappie. Julle kan ’n dieretuin, park of planetarium besoek om meer te leer omtrent die diere, plante of planete waarin julle die meeste belangstel. Daarna kan julle vir mekaar vertel wat julle omtrent Jehovah geleer het deur na sy skeppingswerke te kyk.

Versamel en leer

BYBEL-KAART 23 JONATAN

VRAE

  1. A. Jonatan was die oudste seun van ․․․․․.

  2. B. Waar of onwaar? Jonatan se vader het ’n spies na Jonatan toe gegooi.

  3. C. Vir wie was Jonatan besonder lief, en waarom?

PROFIEL

Hoewel Jonatan die troonopvolger was en moontlik 30 jaar ouer as Dawid was, het hy Dawid as God se aangewese koning ondersteun (1 Samuel 23:15-18). Hy het selfs sy lewe gewaag om Dawid teen Saul, Jonatan se jaloerse vader, te beskerm (1 Samuel 20:1-42). Jonatan se voorbeeld van nederigheid leer ons om bly te wees wanneer ander mense goeie dinge van God ontvang.

ANTWOORDE

  1. Koning Saul.—1 Samuel 14:47, 49.

  2. B. Waar.—1 Samuel 20:33.

  3. C. Dawid. Hy het Dawid se moed en liefde vir Jehovah gesien toe Dawid teen Goliat geveg het.—1 Samuel 17:1–18:4.

Volke en lande

Ons name is Piae Sone Aoeng, 11, en Hsoe Miat Jadanar Lwin, 7. Ons woon in Mianmar. Omtrent hoeveel Getuies van Jehovah is daar in Mianmar? Is dit 3 600, 6 300 of 10 000?

Watter kolletjie wys waar ons woon? Trek ’n sirkel daarom, maak ’n kolletjie waar jy woon en kyk hoe ver jy van Mianmar af is.

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

ANTWOORDE OP VRAE

  1. 1 pas by F.

  2. 2 pas by B.

  3. 3 pas by A.

  4. 4 pas by E.

  5. 5 pas by C.

  6. 6 pas by D.

  7. 3 600.

  8. D.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel