Inleiding
Hoekom is dit belangrik om vir rampe voor te berei?
Die Bybel sê: “Die skerpsinnige wat die rampspoed gesien het, het hom verberg; die onervarenes wat verder gegaan het, het die straf ondergaan.”—Spreuke 27:12.
Hierdie tydskrif beklemtoon wat ons moet doen voor, gedurende en ná ’n ramp.