Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yp2 bl. 216-217
  • Jou gevoelens

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jou gevoelens
  • Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • Soortgelyke materiaal
  • Waarom is dit so moeilik om aan niks anders as die ander geslag te dink nie?
    Ontwaak!—1994
  • Gebeure voor Jesus se bediening
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
  • Hoe kan ek verduidelik wat ek omtrent seks glo?
    Jongmense vra
  • Hoe kan ek ophou om aan seks te dink?
    Jongmense vra
Sien nog
Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
yp2 bl. 216-217

Deel 7

Jou gevoelens

Watter van die volgende stellings beskryf jou die beste?

□ Ek sukkel om my humeur in toom te hou.

□ Ek is ’n totale mislukking—ek kan niks reg doen nie.

□ Ek is altyd hartseer. Ek kry geen vreugde uit die lewe nie.

□ Ek kan aan niks anders dink as die teenoorgestelde geslag nie.

□ Ek voel soms aangetrokke tot persone van dieselfde geslag.

As jy enige van die stellings hierbo gekies het, moenie moed verloor nie! Hoofstukke 26-29 sal jou help om te sien hoe jy jou gevoelens kan beheers sodat jy nie deur jou gevoelens beheer word nie.

[Volbladillustrasie op bladsy 216, 217]

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel