Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 124
  • Ontvang hulle gasvry

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ontvang hulle gasvry
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ontvang hulle gasvry
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • “Volg die weg van gasvryheid”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Die lieflike weg van gasvryheid — Iets wat dringend nodig is!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • ‘Streef jy na gasvryheid’?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 124

Lied 124

Ontvang hulle gasvry

Gedrukte weergawe

(Handelinge 17:7)

1. Jehovah God betoon ware gasvryheid.

Hy sorg vir almal uit onpartydigheid.

Hy gee die son en reën,

weerhou dit van geeneen;

Hy vul ons hart met voedsel en vreug.

Betoon ons guns as ons die geleentheid vind,

Volg ons Jehovah soos ’n geliefde kind.

Ons God sal ons beloon vir goedheid wat ons toon;

Goedhartigheid is waarlik ’n deug.

2. Ons weet nooit wat die goeie gevolg sal wees

Wanneer ons hulp verleen met ’n blye gees.

Selfs vir ’n vreemdeling

wil ons iets nodigs bring.

Ons doen dit graag om hul by te staan.

Soos Lidia van ouds sê ons: ‘Maak jul tuis,

Vind vrede en ook rus hier by ons aan huis.’

Ons God sal altyd sien as ons ons naaste dien

Uit gasvryheid soos hy ons vermaan.

(Sien ook Hand. 16:14, 15; Rom. 12:13; 1 Tim. 3:2; Heb. 13:2; 1 Pet. 4:9.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel