Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • lfb bl. 38-39
  • Inleiding tot Deel 4

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding tot Deel 4
  • Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Soortgelyke materiaal
  • Inleiding tot Deel 11
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Hy het beskerm, hy het voorsien, hy het volhard
    Volg hulle geloof na
  • “Die Regter van die hele aarde” doen altyd wat reg is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Hy het beskerm, voorsien en volhard
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
Sien nog
Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
lfb bl. 38-39
Moses en die Israeliete kyk hoe die Rooisee verdeel

Inleiding tot Deel 4

Hierdie deel stel ons voor aan Josef, Job, Moses en die Israeliete. Hulle het almal baie gely as gevolg van die Duiwel. Party van hulle is onregverdig behandel, is in die tronk gegooi, was slawe en is selfs doodgemaak. Maar Jehovah het hulle op verskillende maniere beskerm. As jy ’n ouer is, moet jy jou kind help om te verstaan dat hierdie knegte van Jehovah gely het, maar nie hulle geloof verloor het nie.

Jehovah het die Tien Plae gebruik om te wys dat hy kragtiger is as al die gode van Egipte. Beklemtoon hoe Jehovah sy volk in die verlede beskerm het en hoe hy dit vandag doen.

BELANGRIKE LESSE

  • Josef het geweier om onsedelik te wees omdat hy lief was vir Jehovah

  • Job het nie toegelaat dat groot lyding tussen hom en Jehovah kom nie

  • Moses het nooit vergeet dat hy ’n kneg van God is nie, maak nie saak waar hy was nie

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel