Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • lfb bl. 174-175
  • Inleiding tot Deel 12

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding tot Deel 12
  • Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Soortgelyke materiaal
  • Lewe in ooreenstemming met die modelgebed—Deel I
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Oor gebede wat God verhoor
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • “Here, leer ons hoe om te bid”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Die waarheid oor die Koninkryk van God
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2020
Sien nog
Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
lfb bl. 174-175
Jesus leer grootmense en kinders

Inleiding tot Deel 12

Jesus het mense oor die Koninkryk van die hemele geleer. Hy het hulle ook geleer om te bid dat God se naam geheilig moet word, dat sy Koninkryk moet kom en dat sy wil op die aarde moet plaasvind. As jy ’n ouer is, moet jy vir jou kind verduidelik wat hierdie gebed vir ons beteken. Jesus het nie toegelaat dat Satan hom keer om lojaal te wees nie. Jesus het sy apostels gekies, en hulle het die eerste lede van die Koninkryk geword. Let op hoe ywerig Jesus vir ware aanbidding was. Omdat Jesus ander wou help, het hy die siekes gesond gemaak, honger mense kos gegee en mense selfs weer laat lewe. Deur middel van al hierdie wonderwerke het Jesus getoon wat die Koninkryk vir die mensdom sal doen.

BELANGRIKE LESSE

  • Jesus het sy volgelinge die werk gegee om oor die Koninkryk te preek en dissipels te maak

  • Bid oor sake wat met Jehovah te doen het voordat jy oor jouself bid

  • Vergewe vryelik uit die hart en behandel ander soos jy wil hê hulle jou moet behandel

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel