Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • rr bl. 212
  • Die verdeling van die land

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die verdeling van die land
  • Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Plek en ’n waardevolle werk
  • Gelyke dele
  • “[Wys] die land as ’n erfdeel [toe]”
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • “Rig jou hart op” God se tempel!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • “Die naam van die stad sal . . . wees: ‘Jehovah Is Daar’”
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • “Die tempel” en “die vors” vandag
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
Sien nog
Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
rr bl. 212
’n Man wat soos koper blink, wys vir Esegiël die erfdele van die land.

ONDERRIGTINGSVENSTER 20A

Die verdeling van die land

Die beskrywing van die grense wat presies afgemeet was, het die gevangenes verseker dat hulle kosbare land beslis herstel sou word. Watter lesse kan ons vandag uit hierdie visioen leer? Kom ons kyk na twee aspekte van die visioen:

’n Kaart met die grense van die verdeling van die land vir die gevangenes wat teruggegaan het. Die land is van noord na suid in gelyke erfdele verdeel. Dit begin by Dan, Aser, Naftali, Manasse, Efraim, Ruben, Juda, die bydrae (administratiewe strook), Benjamin, Simeon, Issaskar, Sebulon en Gad.

’n Plek en ’n waardevolle werk

Elke gevangene wat teruggegaan het, sou ’n erfdeel in die herstelde Beloofde Land hê. Net so het alle aanbidders van Jehovah ’n plek in die geestelike paradys. Maak nie saak hoe klein ons rol in die organisasie is nie, ons kan daarvan seker wees dat ons ’n plek en ’n waardevolle werk in die geestelike land het. Al Jehovah se aanbidders is vir hom ewe kosbaar.

Gelyke dele

In Esegiël se visioen het elke gebied in die herstelde Beloofde Land vir die mense wat daar gewoon het, gelyke toegang gegee tot die oorvloed van die land. Net so het Jehovah ook vandag vir al sy knegte gelyke toegang tot die seëninge van die geestelike paradys gegee.

Gaan terug na hoofstuk 20, paragraaf 5-11

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel