Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm18 bl. 6-7
  • Sondag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sondag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2020
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2017
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2018
CO-pgm18 bl. 6-7
Jesus wek Jaïrus se dogter op

Sondag

“Wees moedig en laat jou hart sterk wees. Ja, hoop op Jehovah” — PSALM 27:14

OGGEND

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 73 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Dinge wat in die toekoms gaan gebeur waarvoor ons moed nodig gaan hê

    • Die uitroep van “Vrede en veiligheid!” (1 Tessalonisense 5:2, 3)

    • Die vernietiging van Babilon die Grote (Openbaring 17:16, 17)

    • Die verkondiging van ’n boodskap soos haelstene (Openbaring 16:21)

    • Die aanval deur Gog van Magog (Esegiël 38:10-12, 14-16)

    • Armageddon (Openbaring 16:14, 16)

    • Die groot herbouing (Jesaja 65:21)

    • Die finale toets (Openbaring 20:3, 7, 8)

  • 11:10 Lied 8 en aankondigings

  • 11:20 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Die opstandingshoop gee moed — Hoe? (Markus 5:35-42; Lukas 12:4, 5; Johannes 5:28, 29; 11:11-14)

  • 11:50 Opsomming van Die Wagtoring

  • 12:20 Lied 151 en pouse

Jona gaan na Nineve

MIDDAG

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 5

  • 1:50 FILM: Die verhaal van Jona — ’n Les oor moed en genade (Jona 1-4)

  • 2:40 Lied 71 en aankondigings

  • 2:50 Daar is meer by ons as teen ons! (Deuteronomium 7:17, 21; 28:2; 2 Konings 6:16; 2 Kronieke 14:9-11; 32:7, 8, 21; Jesaja 41:10-13)

  • 3:50 Slotlied en -gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel