Sondag
“. . . en dan sal die einde kom” – Matteus 24:14
Oggend
9:20 Musiekvideo
9:30 Lied 84 en gebed
9:40 SIMPOSIUM: Volg dié na wat geloof in die goeie nuus gehad het
• Sagaria (Hebreërs 12:5, 6)
• Elisabet (1 Tessalonisense 5:11)
• Maria (Psalm 77:12)
• Josef (Spreuke 1:5)
• Simeon en Anna (1 Kronieke 16:34)
• Jesus (Johannes 8:31, 32)
11:05 Lied 65 en aankondigings
11:15 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Hoekom ons nie bang is vir slegte nuus nie (Psalm 112:1-10)
11:45 Opsomming van Die Wagtoring
12:15 Lied 61 en pouse
Middag
1:35 Musiekvideo
1:45 Lied 122
1:50 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: “Daar sal nie meer uitstel wees nie” (Openbaring 10:6)
2:20 Lied 126 en aankondigings
2:30 Wat het jy geleer?
2:40 ‘Hou stewig vas aan die goeie nuus’ – Hoekom en hoe? (1 Korintiërs 2:16; 15:1, 2, 58; Markus 6:30-34)
3:30 Nuwe liedjie en slotgebed