Tree moedig op!
OGGEND
9:30 Musiek
9:40 Lied 73 en gebed
9:50 Jehovah help ons om moedig op te tree
10:05 Simposium: Tree moedig op soos . . .
Henog
Moses
Josafat
Petrus
11:05 Lied 69 en aankondigings
11:15 Skraap moed bymekaar in die bediening
11:30 Toewyding en doop
12:00 Lied 48
MIDDAG
1:10 Musiek
1:20 Lied 63 en gebed
1:30 Openbare Bybeltoespraak: Neem jou standpunt in vir ware aanbidding
2:00 Opsomming van Die Wagtoring
2:30 Lied 76 en aankondigings
2:40 Simposium: Tree moedig op, soos Christus, wanneer jy druk ondervind
In die gesin
By die skool
By die werk
In die gemeenskap
3:40 Julle moedige optrede ‘hou ’n groot beloning in’
4:15 Lied 119 en gebed