Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm19 bl. 6-7
  • Sondag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sondag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2020
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2017
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2019
CO-pgm19 bl. 6-7
Koning Josia lees ’n boekrol

Sondag

‘HOU JULLE IN GOD SE LIEFDE’ – JUDAS 21

OGGEND

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 106 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Onthou hoe die liefde hom gedra

    • Is lankmoedig en goedhartig (1 Korintiërs 13:4)

    • Is nie jaloers nie; praat nie groot nie (1 Korintiërs 13:4)

    • Raak nie opgeblase nie; gedra hom nie onwelvoeglik nie (1 Korintiërs 13:4, 5)

    • Soek nie sy eie belang nie; raak nie ergerlik nie (1 Korintiërs 13:5)

    • Hou nie boek van die kwaad nie; is nie bly oor onregverdigheid nie (1 Korintiërs 13:5, 6)

    • Is bly saam met die waarheid; verdra alles (1 Korintiërs 13:6, 7)

    • Glo alles; hoop alles (1 Korintiërs 13:7)

    • Verduur alles; die liefde faal nooit (1 Korintiërs 13:7, 8)

  • 11:10 Lied 150 en aankondigings

  • 11:20 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Ware liefde in ’n wêreld vol haat – Waar? (Johannes 13:34, 35)

  • 11:50 Opsomming van Die Wagtoring

  • 12:20 Lied 1 en pouse

MIDDAG

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 124

  • 1:50 FILM: Die verhaal van Josia: Wees lief vir Jehovah; haat wat sleg is – Deel II (2 Konings 22:3-20; 23:1-25; 2 Kronieke 34:3-33; 35:1-19)

  • 2:20 Liedjie “Maak my moedig” en aankondigings

  • 2:30 ‘Let op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid’ (Psalm 107:43; Efesiërs 5:1, 2)

  • 3:30 Nuwe liedjie en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel