Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm19 bl. 4-5
  • Saterdag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saterdag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2021
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2020
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2022
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2019
CO-pgm19 bl. 4-5
’n Gelukkige gesin hou mekaar se hande vas terwyl hulle op ’n strand hardloop

Saterdag

“GAAN VOORT OM IN LIEFDE TE WANDEL” – EFESIËRS 5:2

OGGEND

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 85 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Hou aan om in die gemeente te wys dat jy lief is vir . . .

    • Dié wat die leiding neem (1 Tessalonisense 5:12, 13)

    • Weduwees en weeskinders (Jakobus 1:27)

    • Die bejaardes (Levitikus 19:32)

    • Dié in voltydse diens (1 Tessalonisense 1:3)

    • Mense uit ander lande (Levitikus 19:34; Romeine 15:7)

  • 10:50 Lied 58 en aankondigings

  • 11:00 SIMPOSIUM: Hou aan om liefde in die bediening te wys

    • Wys dat jy lief is vir God (1 Johannes 5:3)

    • Wys dat jy ‘lief is vir jou naaste soos jouself’ (Matteus 22:39)

    • Wys dat jy lief is vir Jehovah se Woord (Psalm 119:97; Matteus 13:52)

  • 11:45 DOOP: Leer by Jesus hoe om lief te hê (Matteus 11:28-30)

  • 12:15 Lied 52 en pouse

MIDDAG

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 84

  • 1:50 SIMPOSIUM: Hoe ons broers onfeilbare liefde wys in . . .

    • Afrika (Genesis 16:13)

    • Asië (Handelinge 2:44)

    • Europa (Johannes 4:35)

    • Noord-Amerika (1 Korintiërs 9:22)

    • Oseanië (Psalm 35:18)

    • Suid-Amerika (Handelinge 1:8)

  • 2:55 SIMPOSIUM: Bewys onfeilbare liefde in julle gesin

    • Wees lief vir jou vrou (Efesiërs 5:28, 29)

    • Wees lief vir jou man (Efesiërs 5:33; 1 Petrus 3:1-6)

    • Wees lief vir julle kinders (Titus 2:4)

  • 3:35 Lied 35 en aankondigings

  • 3:45 FILM: Die verhaal van Josia: Wees lief vir Jehovah; haat wat sleg is – Deel I (2 Kronieke 33:10-24; 34:1, 2)

  • 4:15 Leer julle kinders hoe om liefde aan ander te bewys (2 Timoteus 3:14, 15)

  • 4:50 Lied 134 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel