Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm21 bl. 6-7
  • Sondag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sondag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2023
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2022
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2021
CO-pgm21 bl. 6-7
Collage: 1. Die Israelitiese meisie wat gevange geneem was, praat met haar meester se vrou. 2. ’n Jong Ella Toom. 3. Matsui Ishii as ’n jong meisie. 4. Daniël bid terwyl hy by ’n venster uitkyk.

Sondag

“As julle geloof het . . . , sal dit gebeur” – Matteus 21:21

OGGEND

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 137 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Wees soos vrouens met sterk geloof!

    • • Sara (Hebreërs 11:11, 12)

    • • Ragab (Hebreërs 11:31)

    • • Hanna (1 Samuel 1:10, 11)

    • • Die Israelitiese meisie wat gevange geneem was (2 Konings 5:1-3)

    • • Maria die ma van Jesus (Lukas 1:28-33, 38)

    • • Die Fenisiese vrou (Matteus 15:28)

    • • Marta (Johannes 11:21-24)

    • • Voorbeelde in ons dag (Psalm 37:25; 119:97, 98)

  • 11:05 Lied 142 en aankondigings

  • 11:15 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: “Stel geloof in die goeie nuus” (Markus 1:14, 15; Matteus 9:35; Lukas 8:1)

  • 11:45 Lied 22 en pouse

MIDDAG

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 126

  • 1:50 BYBELDRAMA: Daniël: ’n Lewe van geloof – Deel II (Daniël 5:1–6:28; 10:1–12:13)

  • 2:40 Lied 150 en aankondigings

  • 2:45 Word sterk deur jou geloof! (Daniël 10:18, 19; Romeine 4:18-21)

  • 3:45 Nuwe liedjie en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel