Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 11/1 bl. 23
  • ’n Moorddadige komplot boemerang!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Moorddadige komplot boemerang!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe die mens die Paradys verloor het
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Jesus weerstaan versoekings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus genees mense wonderdadig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 11/1 bl. 23

Vir ons jongmense

’n Moorddadige komplot boemerang!

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Stel jou voor dat jy deel is van die gebeurtenis terwyl jy die tekste lees. Visualiseer die toneel. Hoor die stemme. Ervaar die emosies van die hoofkarakters. Leef jou in die verslag in.

ONTLEED DIE TONEEL.—LEES DANIËL 6:1-28.

Wat dink jy? Watter soort man is Darius? Beskryf hoe jy dink hy gelyk het. Watter toon “hoor” jy in sy stem? (Lees weer verse 14, 16, 18-20.)

․․․․․

Hoe stel jy jou die kuil voor, en hoe sal jy die leeus beskryf?

․․․․․

Beskryf wat jy dink gebeur het gedurende die eerste paar minute nadat die leeukuil met Daniël daarbinne verseël is.

․․․․․

DELF DIEPER.

Waarom was Darius se amptenare jaloers op Daniël? (Lees weer vers 3.)

․․․․․

Waarom het Daniël besluit om openlik te bid as hy dit in die geheim kon gedoen het? (Lees weer verse 10, 11.)

․․․․․

Waarom het Darius dalk gehou van die voorgestelde wet oor gebed? (Lees weer vers 7.)

․․․․․

PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . .

Moed te midde van teenstand.

․․․․․

Die belangrikheid van gebed.

․․․․․

Jehovah se sorg vir sy lojale knegte.

․․․․․

WAT OMTRENT HIERDIE VERSLAG IS VIR JOU DIE BETEKENISVOLSTE, EN WAAROM?

․․․․․

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel