Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w09 3/1 bl. 24
  • Die opstanding van Lasarus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die opstanding van Lasarus
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Soortgelyke materiaal
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus genees mense wonderdadig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus weerstaan versoekings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Jesus verstom sy toehoorders
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
w09 3/1 bl. 24

Vir ons jongmense

Die opstanding van Lasarus

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Stel jou voor dat jy deel is van die gebeurtenis terwyl jy die tekste lees. Visualiseer die toneel. Hoor die stemme. Ervaar die emosies van die hoofkarakters.

ONTLEED DIE TONEEL.—LEES JOHANNES 11:1-45.

Watter emosie(s) sien jy in Marta wanneer jy vers 21 lees en in Maria wanneer jy vers 32 lees?

․․․․․

Hoe stel jy jou voor het Jesus aan sy sterk emosies uiting gegee, soos in verse 33 en 35 beskryf word?

․․․․․

Probeer jou voorstel hoe dit sou gewees het om te ondervind wat in verse 43 en 44 opgeteken is—vanuit Lasarus se oogpunt sowel as die oogpunt van die ander wat daar was.

DELF DIEPER.

Betanië was twee dagreise ver van waar Jesus was. Waarom het Jesus dan besluit om te wag? (Lees weer vers 6.)

․․․․․

Hoe toon die Bybel dat Maria sowel as Marta in geestelike dinge belanggestel het? (Lukas 10:38, 39; Johannes 11:24).

․․․․․

Waarom het Jesus mense opgewek al sou hulle later weer sterf? (Markus 1:41, 42; Johannes 5:28, 29; 11:45).

․․․․․

PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . .

Jesus se vermoë en gewilligheid om die dooies op te wek.

․․․․․

Jesus se diepe medelye met diegene wat treur.

․․․․․

WIE WIL JY GRAAG ONTMOET OF MET WIE WIL JY GRAAG HERENIG WORD IN DIE OPSTANDING?

․․․․․

WATTER ASPEK VAN HIERDIE VERSLAG IS VIR JOU DIE BETEKENISVOLSTE, EN WAAROM?

․․․․․

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel