Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w10 5/1 bl. 14-15
  • Neem standpunt in vir jou oortuigings!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Neem standpunt in vir jou oortuigings!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus weerstaan versoekings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Jesus genees mense wonderdadig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • ’n Moorddadige komplot boemerang!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
w10 5/1 bl. 14-15

Vir jongmense

Neem standpunt in vir jou oortuigings!

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Stel jou voor dat jy deel is van die gebeurtenis terwyl jy die tekste lees. Visualiseer die toneel. Hoor die stemme. Ervaar die emosies van die karakters. Leef jou in die verslag in.

Hoofkarakters: Jeremia, Ebed-Meleg, koning Sedekia

Opsomming: Jeremia ondervind hewige teenstand wanneer hy God se boodskap verkondig, naamlik dat die mense van Juda aan die Galdeërs moet oorgee.

1 ONTLEED DIE TONEEL.—LEES JEREMIA 38:1-5.

Hoe dink jy het Jeremia gevoel terwyl hy met die mense van Juda gepraat het?

․․․․․

Watter emosie hoor jy in Jeremia se stem toe hy Jehovah se waarskuwing verkondig het? ․․․․․

DELF DIEPER.

Waarvan moes Jeremia oortuig gewees het om hierdie boodskap so moedig te kon verkondig? _______

․․․․․

2 ONTLEED DIE TONEEL.—LEES JEREMIA 38:6-13.

Gebruik jou verbeelding en beskryf die reënput—die wydte, diepte en reuk daarvan. ․․․․․

Wat het Jeremia dalk gedink toe hy “in die modder begin wegsink” het? (Lees weer vers 6.)

․․․․․

DELF DIEPER.

Gebruik die beskikbare navorsingsmateriaal om meer te leer oor die reënputte wat in Bybeltye gebruik is.

․․․․․

Waarvan moes Ebed-Meleg oortuig gewees het om die inisiatief te neem om Jeremia te red? (Lees weer verse 7-9.)

․․․․․

Waarom is Sedekia so maklik beïnvloed, eers deur die vorste en later deur Ebed-Meleg? (Lees weer verse 5 en 10.) Wat sê dit van sy karaktervastheid? sy gebrek aan oortuiging?

․․․․․

Wie in hierdie verhaal het sterk oortuiging geopenbaar en wie het nie? Waarom sê jy so?

․․․․․

3 PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . .

Moed.

․․․․․

Oortuiging.

․․․․․

Jehovah se beskerming van dié wat hom vreesloos gehoorsaam.

․․․․․

Hoe kan sterk oortuiging ’n uitwerking hê op jou vermoë om te doen wat reg is wanneer jy onder druk is?

․․․․․

4 WAT OMTRENT HIERDIE VERSLAG IS VIR JOU DIE BETEKENISVOLSTE, EN WAAROM?

․․․․․

AS JY NIE ’N BYBEL HET NIE, KAN JY JEHOVAH SE GETUIES VIR EEN VRA OF DIT AANLYN LEES BY

www.watchtower.org

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel