Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w12 7/1 bl. 30-31
  • ’n God wat ongeregtigheid verafsku

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n God wat ongeregtigheid verafsku
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus weerstaan versoekings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Jesus genees mense wonderdadig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus verstom sy toehoorders
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
w12 7/1 bl. 30-31

Vir jongmense

’n God wat ongeregtigheid verafsku

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Terwyl jy die tekste lees, stel jou voor dat jy toekyk terwyl die gebeure afspeel. Visualiseer die toneel. Hoor die stemme. Ervaar die emosies van die hoofkarakters. Leef jou in die verslag in.

Hoofkarakters: Agab, Isebel, Nabot en Elia

Opsomming: Koning Agab pleeg moord om ’n wingerd te verkry nadat Isebel hom aangehits het.

1 ONTLEED DIE TONELE.—LEES 1 KONINGS 21:1-26.

Hoe dink jy het die vier karakters in hierdie verslag gelyk?

Agab ․․․․․

Isebel ․․․․․

Nabot ․․․․․

Elia ․․․․․

Watter toon hoor jy in verse 5-7 in Isebel en Agab se stemme?

․․․․․

Beskryf die oproer wat in vers 13 ontstaan, soos jy jou dit voorstel.

․․․․․

Watter emosies kan jy in Elia en Agab se stemme hoor in die konfrontasie wat in verse 20-26 beskryf word?

․․․․․

2 DELF DIEPER.

Watter eienskap(pe) openbaar Isebel in verse 7 en 25?

․․․․․

Watter eienskap(pe) openbaar Agab in vers 4?

․․․․․

Wie anders moes Agab doodmaak om Nabot se wingerd te verkry? (Lees 2 Konings 9:24-26.)

․․․․․

Watter soort persoon was Agab in Jehovah se oë? (Lees weer verse 25 en 26. Sien ook 1 Konings 16:30-33.)

․․․․․

3 PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . . 

Jehovah se bewustheid van onregverdige dade.

․․․․․

Jehovah se besorgdheid oor diegene wat onregverdig behandel is.

․․․․․

Hoe Jehovah toon dat hy ’n God van geregtigheid is. (Lees Deuteronomium 32:4.)

․․․․․

4 VIR VERDERE TOEPASSING.

Hoe openbaar sommige mense vandag dalk ’n gees soos dié van Isebel? (Lees Openbaring 2:18-21.)

․․․․․

In watter situasies sal jy dalk moed soos dié van Elia moet hê?

․․․․․

Waarvan kan jy seker wees wanneer jy sien hoe ander onregverdig behandel word of wanneer jy self onregverdig behandel word?

․․․․․

5 WATTER ASPEKTE VAN HIERDIE VERSLAG IS VIR JOU DIE BETEKENISVOLSTE, EN WAAROM?

․․․․․

Voorstel Verander hierdie verslag in ’n nuusberig. Lewer berig oor die gebeure, en sluit denkbeeldige onderhoude met die hoofkarakters en ooggetuies in.

Besoek www.pr2711.com

Lees die Bybel aanlyn

Hierdie artikel kan afgelaai of gedruk word

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel