Inleiding
WAT DINK JY?
Kan jy werklik baat vind by hierdie bekende woorde:
“God het die wêreld so liefgehad dat hy sy enigverwekte Seun gegee het”?—Johannes 3:16.
Hierdie nommer van Die Wagtoring verduidelik hoe jy kan baat vind by Jesus se lyding en dood.