Inleiding
WAT DINK JY?
Wat is die grootste geskenk wat God ons nog ooit gegee het?
Die Bybel sê: “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy enigverwekte Seun gegee het.”—Johannes 3:16.
Hierdie tydskrif bespreek waarom God Jesus na die aarde toe gestuur het om vir ons te sterf en hoe ons waardering vir hierdie geskenk kan toon.