Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp17 nr. 1 bl. 16
  • Wat sê die Bybel?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat sê die Bybel?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Veroorsaak God lyding?
  • Sal lyding ooit tot ’n einde kom?
  • Wat die Bybel oor lyding sê
    Ontwaak!—2015
  • Vraag 3: Waarom laat God toe dat ek ly?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Waarom laat God lyding toe?
    Wat leer die Bybel werklik?
  • Waarom is daar soveel lyding as die Skepper vir ons omgee?
    Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
wp17 nr. 1 bl. 16
’n Vrou hou haar jong kind tydens ’n oorlog styf vas

Die wêreld is vol lyding, maar is God die oorsaak?

Wat sê die Bybel?

Veroorsaak God lyding?

Wat sou jy sê?

  • Ja

  • Nee

  • Miskien

Wat die Bybel sê

“Ver is dit van die ware God om goddeloos te handel, en van die Almagtige om onregverdig te handel!” (Job 34:10). God is nooit die oorsaak van die boosheid en lyding wat ons in die wêreld sien nie.

Wat kan ons nog uit die Bybel leer?

  • Satan die Duiwel, “die heerser van die wêreld”, is die hoofoorsaak van lyding.—Johannes 14:30.

  • Lyding en boosheid word dikwels ook veroorsaak deur die verkeerde keuses wat mense maak.—Jakobus 1:14, 15.

Sal lyding ooit tot ’n einde kom?

Party glo dat mense deur hulle gesamentlike pogings lyding kan beëindig, terwyl ander min hoop het dat wêreldtoestande so drasties kan verbeter. Wat dink jy?

Wat die Bybel sê

God sal ’n einde maak aan lyding. “Die dood sal daar nie meer wees nie, en ook verdriet en angsgeroep en pyn sal daar nie meer wees nie.”—Openbaring 21:3, 4.

Wat kan ons nog uit die Bybel leer?

  • God sal Jesus gebruik om al die lyding wat die Duiwel veroorsaak, ongedaan te maak.—1 Johannes 3:8.

  • Goeie mense sal vir ewig in vrede op die aarde woon.—Psalm 37:9-11, 29.

Om uit te vind waarom God lyding toelaat, sien hoofstuk 11 van hierdie boek, die boek Wat leer die Bybel werklik?, uitgegee deur Jehovah se Getuies

Ook beskikbaar op www.pr2711.com/af

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel