Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp17 nr. 5 bl. 16
  • Wat sê die Bybel?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat sê die Bybel?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Sal daar ooit vrede op die aarde wees?
  • Is ware innerlike vrede nou al moontlik?
  • Ware vrede—Uit watter bron?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • Kan jy vrede vind in hierdie veelbewoë wêreld?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Wie sal die mensdom na vrede lei?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Laat “die vrede van God” jou hart bewaar
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
wp17 nr. 5 bl. 16
Oorlogswapens word vernietig

Alle oorlogswapens sal vernietig word

Wat sê die Bybel?

Sal daar ooit vrede op die aarde wees?

Wat sou jy sê?

  • Ja

  • Nee

  • Miskien

Wat die Bybel sê

Onder die heerskappy van Jesus Christus sal daar ‘’n oorvloed van vrede wees totdat die maan nie meer is nie’—met ander woorde vir ewig.—Psalm 72:7.

Wat kan ons nog uit die Bybel leer?

  • Daar sal nie meer slegte mense op die aarde wees nie. Dan sal goeie mense “hulle . . . verlustig in die oorvloed van vrede”.—Psalm 37:10, 11.

  • God sal ’n einde maak aan alle oorloë.—Psalm 46:8, 9.

Is ware innerlike vrede nou al moontlik?

Party mense glo . . . dat ware innerlike vrede nie moontlik is terwyl daar soveel swaarkry en ongeregtigheid in die wêreld is nie. Wat dink jy?

Wat die Bybel sê

Mense wat na aan God is, kan nou al “die vrede van God wat alle denke te bowe gaan”, hê.—Filippense 4:6, 7.

Wat kan ons nog uit die Bybel leer?

  • God belowe om ’n einde te maak aan swaarkry en ongeregtigheid. Hy sê: “Ek maak alles nuut.”—Openbaring 21:4, 5.

  • Ons kan innerlike vrede verkry as ons ons verhouding met God versterk.—Matteus 5:3.

Om meer hieroor te leer, sien hoofstuk 3 van hierdie boek, Wat leer die Bybel werklik?, uitgegee deur Jehovah se Getuies

Ook beskikbaar by www.pr2711.com/af

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel