Velddiensvergaderinge
2-8 SEPTEMBER
Onderwerp vir gesprekke
1. Hoe sal jy die onderwerp inlei?
2. Watter vrae kan gebruik word om belangstelling te wek?
3. Hoe sal jy die lektuuraanbod inlei?
9-15 SEPTEMBER
Hoe kan ons goeie maniere toon
1. in huis-tot-huiswerk?
2. by herbesoeke?
3. by Bybelstudies?
16-22 SEPTEMBER
Velddiensrooster
1. Waarom is dit belangrik om ’n rooster te hê?
2. Waarom is dit goed om persoonlike doelwitte te stel?
3. Hoe het die Genootskap ons hiermee gehelp?
23-29 SEPTEMBER
Maak straatwerk produktief
1. Waarom is straatwerk belangrik?
2. Hoe moet dit gedoen word?
3. Wanneer kan dit gedoen word?