Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/85 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1985
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1986
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1985
km 12/85 bl. 1

Velddiensvergaderinge

2-8 DESEMBER

Inleidings

1. Waarom moet ons plaaslike gebruike in ag neem?

2. Waarom moet ons gesprekke op meer as een manier kan aanknoop?

3. Watter inleidings het jy geslaag gevind?

9-15 DESEMBER

Hoe sal jy antwoord op

1. “Ek is besig”?

2. “Iemand was twee weke gelede hier”?

3. “Ek het van julle lektuur”?

16-22 DESEMBER

Hoe sal jy op vakansiedae

1. op feesgroete reageer?

2. bedagsaamheid teenoor huisbewoners toon?

3. van die feesgeleenthede gebruik maak om gesprekke te begin?

23-29 DESEMBER

Streekbyeenkomsinligting

1. Wees wakker om te getuig terwyl julle na byeenkoms reis.

2. Nooi alle belangstellendes en jou Bybelstudies na die byeenkoms.

3. Berei voor om tydens byeenkoms op Vrydagmiddag aan velddiens deel te neem.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel