Velddiensvergaderinge
4-10 DESEMBER
Nuwe aanbod vir Desember
1. Wat is die hoofgedagtes van die aanbieding?
2. Hoe sal dit plaaslik in die behoeftes van mense voorsien?
11-17 DESEMBER
Met Bybelverhale-boek
1. Op watter dele of verhale in die inhoudsopgawe het jy die aandag gevestig?
2. Watter spesifieke gedagtes of prente het jy beklemtoon?
18-24 DESEMBER
Gedurende die vakansietyd
1. Hoe reageer jy op feesgroete?
2. Hoe kan jy Kolossense 4:6 toepas wanneer jy getuig?
25-31 DESEMBER
Getuig vir jongmense
1. Waarom is onderskeidingsvermoë nodig wanneer jy met jongmense praat?
2. Hoe kan jy die ouers se ondersteuning kry?