Velddiensvergaderinge
4-10 MEI
Hoe moedig Hebreërs 13: 15,16 ons aan om
1. ’n Wagtoring-intekening aan te bied?
2. ’n studie met die ‘Kyk’-brosjure te begin?
11-17 MEI
Watter gedagtes kan minder ervarenes gebruik om
1. die tydskrifte aan te bied?
2. die huidige aanbod te maak?
18-24 MEI
Hoe sal jy ’n herbesoek doen
1. waar jy tydskrifte by iemand gelaat het?
2. by ’n Gedenkmaalbywoner?
3. waar die vorige besoek kort of onderbreek was?
25-31 MEI
Hoe sal jy met behulp van die Redenering-boek antwoord as iemand sê:
1. “Ek stel nie belang nie”?
2. “Ek het my eie geloof”?
3. “Ek is besig”?