Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/90 bl. 4
  • Identifikasie van Koninkryksale

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Identifikasie van Koninkryksale
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Reëlings vir plekke van aanbidding
    Georganiseer om Jehovah se wil te doen
  • Toon jy respek vir julle Koninkryksaal?
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Dit is ons plek van aanbidding
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • ’n Nuwe program vir die bou van Koninkryksale
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 1/90 bl. 4

Identifikasie van Koninkryksale

1 Elke Koninkryksaal behoort duidelik geïdentifiseer te word deur ’n gepaste uithangbord wat sê: “Koninkryksaal van Jehovah se Getuies.” Die uithangbord moet netjies, smaakvol en in ’n goeie toestand wees.

2 Waar gemeentes wat verskillende tale gebruik in dieselfde Koninkryksaal vergader, moet daar gewoonlik ’n Koninkryksaalteken in elke taal wees. Dit maak dit ongetwyfeld vir mense wat daardie tale praat makliker om ons plek van aanbidding te identifiseer. Die liggame van ouere manne van die betrokke gemeentes behoort reëlings te kan tref sodat gepaste Koninkryksaaltekens aangebring word in die tale van die gemeentes wat ’n spesifieke Koninkryksaal gebruik.—Filip. 2:4.

3 Waar dit prakties is, moet vergadertye ook aangebring word en dit moet altyd die regte tye verstrek. ’n Koninkryksaal wat deur meer as een taalgroep gebruik word, behoort ’n saamgestelde uithangbord te hê wat die vergadertye van elke taalgroep aangee.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel