Onderwerp vir gesprekke Wat God se Koninkryk sal doen. Ps. 72:7—Christus die Koning bring vrede op aarde. Ps. 37:10—Die goddeloses sal vernietig word by Armageddon. Ps. 37:11—Die ootmoediges sal lewe. Die dooies sal opgewek word.