Velddiensvergaderinge
7-13 MEI
Hoe kan ons met welslae
1. herbesoeke doen?
2. tydskrifroetes begin?
3. ons gebied dek?
14-20 MEI
Hoe kan jy ’n Bybelstudie begin
1. met ’n huisbewoner op jou tydskrifroete?
2. in gebied waar baie lektuur versprei is?
3. deur net die Bybel te gebruik?
21-27 MEI
Hoe kan ons antwoord wanneer die huisbewoner sê:
1. “Ek is reeds goed vertroud met julle werk”? (rsAF bl. 20)
2. “Waarom help julle nie die gemeenskap nie?” (rsAF bl. 228-9)
3. “Waarom laat God sulke goddeloosheid toe?” (rsAF bl. 170)
28 MEI-3 JUNIE
Wanneer ons met ’n huisbewoner praat, hoe kan ons
1. vrae gebruik om hom by ’n gesprek te betrek?
2. illustrasies gebruik om sy belangstelling te wek?
3. onderskeidingsvermoë en respek vir sy tyd toon?