Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/91 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1986
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 1/91 bl. 1

Velddiensvergaderinge

31 DESEMBER–6 JANUARIE

Nuwe ‘Onderwerp vir gesprekke’

1. Hersien sleutelgedagtes in tekste wat gebruik word.

2. Hoe kan huidige aanbod ingelei word?

7-13 JANUARIE

Met huidige aanbod

1. Hoe gaan jy die boek onder hulle aandag bring?

2. Watter gesprekspunt(e) gaan jy gebruik?

14-20 JANUARIE

Gebruik die Redenering-boek (bl. 247-52)

1. Wat gaan God se Koninkryk doen?

2. Watter uitwerking sal dit op menseregerings hê?

21-27 JANUARIE

Traktate

1. Watter temas bespreek hulle?

2. Hoe kan jy hulle in jou inleiding gebruik?

3. Hoe sal jy ’n studie daarmee begin?

28 JANUARIE–3 FEBRUARIE

Gebruik huidige nuusberigte

1. Wat sal by die ‘Onderwerp vir gesprekke’ inskakel?

2. Hoe kan ons vrymoedig en tog taktvol wees?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel