Velddiensvergaderinge
1-7 JANUARIE
Hoe sal jy
1. die nuwe ‘Onderwerp vir gesprekke’ inlei?
2. van die ‘Onderwerp’ tot die huidige aanbod oorgaan?
8-14 JANUARIE
Wat sal jou help om
1. wakkerder te wees vir geleenthede om Bybellektuur aan te bied?
2. die publikasies informeel aan te bied?
15-21 JANUARIE
Gebruik traktate goed
1. Watter wenke word in hierdie nommer van Ons Koninkryksbediening gegee?
2. Watter traktate gaan jy gebruik?
22-28 JANUARIE
Word bekwamer in die veld
1. Waarom daarin belangstel om bekwaam in die veld te wees?
2. In watter opsigte kan ons verbeter?
29 JANUARIE–4 FEBRUARIE
Hoe kan ’n inleiding
1. belangstelling wek?
2. persoonlike belangstelling in ander toon?