Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/91 bl. 10
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 2/91 bl. 10

Teokratiese nuus

◆ In September was Japan se vekondigerhoogtepunt 148 452. Aan die begin van September het 3582 as gewone pioniers ingeskryf. Gedurende September is 165 pionierskoolklasse in 111 kringe gehou, en 3920 gewone pioniers het die kursus bygewoon.

◆ Kenia het in September ’n hoogtepunt van 5610 verkondigers gehad. Die reeks spesiale byeenkomsdae het met ’n totale bywoning van 11 027 afgesluit, met 172 wat gedoop is.

◆ Lesotho het in September ’n hoogtepunt van 1347 verkondigers gehad. Die gemiddelde van 13,1 uur per gemeenteverkondiger toon dat hulle hul in Jehovah se diens inspan.

◆ Mauritius het in September ’n hoogtepunt van 907 verkondigers gehad.

◆ Nigerië het in September ’n hoogtepunt van 146 703 verkondigers gehad. Dit was ’n vermeerdering van meer as 4600 vergeleke met Augustus se hoogtepunt.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel