Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/91 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Berei voor vir tydskrifbedrywighede in April
    Ons Koninkryksbediening—1996
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 4/91 bl. 1

Velddiensvergaderinge

1-7 APRIL

Nuwe onderwerp vir gesprekke

1. Hoe gaan jy dit inlei?

2. Watter sleutelgedagtes gaan jy beklemtoon?

3. Hoe sal jy die aanbod daarby inskakel?

8-14 APRIL

Waarom moet jy aanpasbaar wees

1. in besprekings van huis tot huis?

2. wanneer jy lektuur aanbied?

3. wanneer jy saam met iemand werk?

15-21 APRIL

Hoe kan jy bedagsaamheid toon teenoor

1. besige huisbewoners?

2. bejaarde of siek huisbewoners?

3. nuwe of bejaarde verkondigers?

22-28 APRIL

Hoe sal jy

1. ’n nuwe verkondiger help om vir velddiens voor te berei?

2. jou boeketas gereed kry?

3. voorberei om herbesoeke te doen?

29 APRIL–5 MEI

Hoe kan ons respek toon vir die

1. Bybel en ons lektuur?

2. huisbewoner en sy eiendom?

3. velddiensgroep?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel