Velddiensvergaderinge
3-9 JUNIE
Onderwerp vir gesprekke
1. Hersien inleiding en tekste.
2. Hoe gaan jy die boek Die mensdom se soeke na God inlei?
10-16 JUNIE
Hoe sal jy Die mensdom se soeke na God aanbied by
1. lede van die vernaamste godsdiens in julle gebied?
2. voorstanders van ander godsdienste in julle gebied?
3. nie-godsdienstige mense wat jy ontmoet?
17-23 JUNIE
Hoe kan jy Bybelstudies begin
1. deur die direkte benadering te gebruik?
2. nadat jy aanvanklik lektuur by mense gelaat het?
3. wanneer jy ’n herbesoek doen?
24-30 JUNIE
In tydskrifwerk
1. Watter artikel gaan jy onder mense se aandag bring? Waarom?
2. Hoe gaan jy die artikel aanbied?