Teokratiese nuus
◆ Oostenryk het in Desember ’n hoogtepunt van 18 962 verkondigers gerapporteer.
◆ Puerto Rico het in Desember altesaam 24 090 verkondigers gehad.
◆ Gedurende Februarie en Maart is sewe Koninkryksale in die volgende gebiede toegewy: Groblersdal, Mdantsane-Suid (naby Oos-Londen), Kildare (Oos-Transvaal), Meadowlands-Wes (die agtste saal in Soweto), Soshanguve-Suid (Pretoria), Mothibistad (Kuruman) en Frankfort. Dankie vir julle hulp en finansiële bystand.