Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/91 bl. 3
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1985
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 10/91 bl. 3

Teokratiese nuus

Suid-Afrika: ’n Geskiedkundige vergadering is op 3 en 4 Augustus 1991 in Bloemfontein gehou toe 22 Streekboukomitees wat deur 102 afgevaardigdes van oral oor die land verteenwoordig is, bymekaargekom het om die groot behoefte aan meer Koninkryksale te bespreek. Ons het 257 sale in die land. Ons het op die oomblik nog 259 sale nodig om die agterstand in te haal. Aandag is geskenk aan vinnige en ekonomiese boumetodes. Die samekoms van komiteelede van die verskillende streke was nuttig. Die entoesiastiese afgevaardigdes is terug huis toe, vasbeslote om hulle bouprogram verder te bespoedig. Julle getroue ondersteuning van die Koninkryksaalbouprogram word hoog op prys gestel.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel