Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/91 bl. 7
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1998
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 11/91 bl. 7

Teokratiese nuus

Portugal: Hulle het in Junie hulle negende agtereenvolgende verkondigerhoogtepunt gehad, met 38 818 wat aan die veldbediening deelgeneem het. Dit gee hulle ’n uitstekende verhouding van 1 verkondiger vir elke 258 van die bevolking.

Suid-Afrika: Drie gemeentes was verheug om hulle nuwe Koninkryksale gedurende September en Oktober toe te wy: Zola-sentraal in Soweto, Margate en Mandawe naby Scottburgh. Een van die gemeentes het liefdevolle hulp ontvang in die vorm van ’n lening van die Genootskap en geskoolde arbeid van ’n goed gevestigde gemeente naby hulle.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel