Velddiensvergaderinge
4-10 November: Hoe sal jy die aandag op die Bybel vestig
(a) wanneer jy tekste inlei?
(b) wanneer jy tekste verduidelik?
11-17 November: Bespreek hoe Bybelstudies met die direkte metode begin kan word deur die gebruik van (a) ’n traktaat.
(b) die God se Woord-boek.
18-24 November: Voordele van die huis-tot-huis-bediening
(a) Waarom gebruik ons hierdie metode? (Hand. 5:42; 20:20, NW)
(b) Watter ondervindinge het jy onlangs geniet?
25 November–1 Desember: Watter voordele hou dit in wanneer jy
(a) gedurende die week saam met die groepe werk? (b) oor naweke saam met ander in jou boekstudiegroep werk?
(c) saam met die groep aan aandgetuieniswerk deelneem?