Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/92 bl. 3
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1992
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1992
km 1/92 bl. 3

Teokratiese nuus

Barbados: Vier streekbyeenkomste is deur 5 538 bygewoon, en 83 is gedoop. Altesaam 2 987 verkondigers het in Augustus gerapporteer.

Madagaskar: ’n Nuwe hoogtepunt van 4 005 verkondigers het in Augustus gerapporteer, en gemeentelike verkondigers het gemiddeld 14 uur in die velddiens deurgebring.

Suid-Afrika: Die Molapo-gemeente in Soweto was verheug om hulle Koninkryksaal in Desember te kon toewy. Vaardige vrywilligers het gehelp om die basiese struktuur van die gebou in een naweek op te rig. In Port Elizabeth het die Westering-gemeente ook hulle Koninkryksaal in ’n kort tydjie voltooi en toegewy.

Taiwan: Twee streekbyeenkomste is gehou met ’n gesamentlike bywoningsyfer van 3 817, en 67 is gedoop. In Augustus het 1 900 verkondigers gerapporteer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel