Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/92 bl. 2
  • Wees ’n hulppionier gedurende Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees ’n hulppionier gedurende Desember
  • Ons Koninkryksbediening—1992
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Prysenswaardige doelwit vir die nuwe diensjaar
    Ons Koninkryksbediening—2007
  • Sal jy in April as ’n hulppionier dien?
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Hulppionierdiens—Het jy dit al probeer?
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Kan jy hulppionierdiens doen?
    Ons Koninkryksbediening—1992
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1992
km 11/92 bl. 2

Wees ’n hulppionier gedurende Desember

1 Ons almal behoort ons af te vra: ‘In watter mate sal ek gedurende Desember ’n ligdraer wees? Kan ek ’n hulppionier wees?’—Matt. 5:14, 16.

2 Gedoopte jongmense het gewoonlik meer tyd tot hulle beskikking gedurende die skoolvakansie. Party ouers en ander volwasse verkondigers kan dalk gedurende die maand saam met die jong verkondigers ’n groter deelname aan die velddiens hê. Baie wat voltyds werk, sal eweneens ’n bietjie meer tyd hê om aan hierdie lewensreddende bediening te wy.

3 Ons gewilligheid om die ekstra poging aan te wend wat vereis word, is ’n sleutelfaktor as ons as ’n hulppionier wil dien (Luk. 13:24). As ons ons bedrywighede goed organiseer, onder andere gesins- en gemeentelike sake, sal ons die tyd kan inruim om die vreugde van die hulppionierdiens te smaak.

4 Sal jy jou bediening gedurende Desember kan uitbrei? As jy dit doen, kan dit jou help om groter vrymoedigheid by die deure te hê en tot opbouende ondervindinge lei. Só kan jy groter geluk ondervind.—Hand. 20:35, NW.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel