Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/96 bl. 2
  • Vraebus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraebus
  • Ons Koninkryksbediening—1996
  • Soortgelyke materiaal
  • Aandag: Stadsopsieners
    Ons Koninkryksbediening—2005
  • Suksesvolle telefoongetuieniswerk
    Ons Koninkryksbediening—2001
  • Telefoongetuieniswerk kan doeltreffend wees
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Telefoon-getuieniswerk—’n Manier om baie mense te bereik
    Ons Koninkryksbediening—1993
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1996
km 6/96 bl. 2

Vraebus

◼ Hoe moet die inskrywing vir Jehovah se Getuies in die plaaslike telefoongids verskyn?

Daar is opgemerk dat die inskrywing vir Jehovah se Getuies in telefoongidse op baie verskillende maniere verskyn. Party is ietwat verwarrend, en ander verstrek nie voldoende inligting nie. Dit is belangrik dat die inskrywing in die telefoonboek die regte inligting verstrek sodat dit vir belangstellendes en ons broers moontlik is om met die plaaslike gemeente in aanraking te kom.

Die volgende is die inskrywing wat aanbeveel word: Jehovah’s Witnesses, (Stad of Dorp), gevolg deur die Koninkryksaal se adres en ’n telefoonnommer.

In stede waar daar meer as een gemeente is, beveel ons die volgende aan: Jehovah’s Witnesses, (Stad), gevolg deur ’n alfabetiese inskrywing wat die naam, Koninkryksaal se adres en telefoonnommer van elke plaaslike gemeente gee.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel