Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/05 bl. 5
  • Aandag: Stadsopsieners

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aandag: Stadsopsieners
  • Ons Koninkryksbediening—2005
  • Soortgelyke materiaal
  • Vraebus
    Ons Koninkryksbediening—1996
  • Suksesvolle telefoongetuieniswerk
    Ons Koninkryksbediening—2001
  • Telefoon-getuieniswerk—’n Manier om baie mense te bereik
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • ’n Nuwe program vir die bou van Koninkryksale
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2005
km 4/05 bl. 5

Aandag: Stadsopsieners

In Ons Koninkryksbediening vir Junie 1996 het daar ’n Vraebus verskyn wat hierdie vraag beantwoord het: “Hoe moet die inskrywing vir Jehovah se Getuies in die plaaslike telefoongids verskyn?” Die volgende riglyne is gegee: “In stede waar daar meer as een gemeente is, beveel ons die volgende aan: Jehovah’s Witnesses, (Stad of Dorp), gevolg deur ’n alfabetiese inskrywing wat die naam, Koninkryksaal se adres en telefoonnommer van elke plaaslike gemeente gee.”

Volgens verslae het ’n aantal gemeentes nie ’n inskrywing vir hulle Koninkryksaal nie, of die inskrywing is verkeerd. Dit het probleme veroorsaak, veral in groter stede waar daar ’n hele paar gemeentes is. Ons versoek stadsopsieners om die inisiatief te neem om al die inskrywings na te gaan wat plaaslik verskyn. In kleiner dorpe moet die presiderende opsiener hierdie riglyne deurvoer. As inskrywings verkeerd is of as daar glad nie inskrywings is nie, moet die stadsopsiener (of presiderende opsiener in kleiner dorpe) met die uitgewers van die telefoongids in aanraking kom om die inskrywings by te voeg of die nodige verbeteringe aan te bring, in ooreenstemming met die riglyne in Ons Koninkryksbediening.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel