Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/99 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1999
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1998
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1999
km 6/99 bl. 2

Teokratiese nuus

◼ Armenië: Die rapport vir Desember het getoon dat 4 741 verkondigers elk gemiddeld 16 uur in die bediening bestee het. Hierdie nuwe verkondigerhoogtepunt is ’n vermeerdering van 17 persent in vergelyking met verlede jaar se gemiddelde.

◼ Chili: Die nuwe uurvereiste vir pioniers is met geesdrif verwelkom, soos blyk uit ’n splinternuwe hoogtepunt van 4351 gewone pioniers wat in Januarie gerapporteer het. Daar het ook 5175 hulppioniers gerapporteer, verreweg die beste syfer vir hierdie diensjaar.

◼ Die Oekraïne: Van die 100 129 verkondigers wat in Januarie gerapporteer het, was 12 persent in die een of ander vorm van voltydse diens. Die Oekraïne het 5 516 gewone pioniers gehad—die 27ste opeenvolgende hoogtepunt—en nog 6 468 verkondigers het as hulppioniers gerapporteer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel