Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/03 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2003
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2004
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2008
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2005
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2003
km 11/03 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Wagtoring 15 Nov.

“In die verlede het baie mense geglo dat die aarde eendag ’n paradys sal wees. Vandag wonder party of dit selfs sal bly voortbestaan. Wat is jou siening van die aarde se toekoms? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat die Bybel hieroor sê. [Lees Psalm 37:11.] Hierdie tydskrif bespreek verdere gedagtes oor wat die Bybel vir die aarde voorspel.”

Ontwaak! 22 Nov.

“Party mense is bekommerd dat die skade aan die omgewing onherstelbaar is. Dink jy dat die situasie hopeloos is? [Wag vir ’n antwoord.] Dit was nie die Skepper se voorneme dat die aarde ’n onbewoonbare vullishoop word nie. [Lees Jesaja 45:18.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe die aarde gered sal word.”

Wagtoring 1 Des.

“Ons vind dat sommige mense vandag geloof in God verloor. Een rede hiervoor is dat hulle nie bevredigende antwoorde op kwellende vrae soos dié kan vind nie. [Gee ’n voorbeeld uit die venster op bladsy 6.] Hierdie nommer van Die Wagtoring bespreek een sleutel tot ware geloof in God.” Lees Filippense 1:9.

Ontwaak! 8 Des.

“Dink jy die mensdom sal ooit toestande geniet soos dié wat hier beskryf word? [Lees Jesaja 14:7. Wag dan vir ’n antwoord.] Hierdie tydskrif bevat praktiese inligting waarby ons baat kan vind terwyl ons op die vervulling van God se beloftes wag.” Vestig die aandag op die artikel “Hoe kan jy verkeerde begeertes weerstaan?”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel