Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/04 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2004
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2003
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2002
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2004
km 1/04 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Wagtoring 15 Jan.

“Omdat mense so dikwels vandag hulle beloftes breek, vind baie dit moeilik om op ander te vertrou. Dink jy dat daar enigiemand is wie se beloftes ons kan vertrou? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Josua 23:14.] Hierdie tydskrif toon hoe ons vertroue kan opbou in God se beloftes wat in die Bybel opgeteken is.”

Ontwaak! 22 Jan.

“Dit is hoe God se persoonlike naam in Hebreeus lyk. [Wys voorblad.] Party mense is oortuig dat hierdie naam nooit uitgespreek moet word nie. Ander gebruik dit vryelik. Hierdie nommer van die Ontwaak! ondersoek dié geskil. Dit bespreek ook hoe ons God by name kan leer ken.” Lees Psalm 83:18.

Wagtoring 1 Feb.

“Die meeste van ons probeer om na ons fisiese gesondheid om te sien. Maar onlangse studies toon dat ons gesondheid ook deur ons geestelikheid geraak word. Dink jy dat dit moontlik is? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Matteus 5:3.] Hierdie nommer van Die Wagtoring bespreek hoe ons ons geestelike behoefte kan bevredig.”

Ontwaak! 8 Feb.

“Vandag lei baie mense ’n besige lewe en het hulle meer rus nodig. Miskien sal jy saamstem met hierdie woorde wat meer as 3 000 jaar gelede geskryf is. [Lees Prediker 4:6. Wag dan vir ’n antwoord.] Hierdie nommer van die Ontwaak! bevat nuttige inligting oor hoe ’n mens kan bepaal of jy slaapskuld het en hoe jy die probleem te bowe kan kom.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel