Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/05 bl. 6
  • Hersiening Van Spesiale Byeenkomsdag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hersiening Van Spesiale Byeenkomsdag
  • Ons Koninkryksbediening—2005
  • Soortgelyke materiaal
  • Nuwe program vir die spesiale byeenkomsdag
    Ons Koninkryksbediening—2005
  • Is jou oog “reg”?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Hersiening Van Kringbyeenkoms
    Ons Koninkryksbediening—2005
  • Hou jou oog eenvoudig
    Ons Koninkryksbediening—2004
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2005
km 8/05 bl. 6

Hersiening Van Spesiale Byeenkomsdag

Hierdie materiaal sal tydens die Diensvergaderingprogram gebruik word kort voordat en kort nadat die gemeente die spesiale byeenkomsdag vir die 2006-diensjaar bygewoon het. Die presiderende opsiener sal reël dat hierdie voorskou en hersiening gehou word, soos uiteengesit in Ons Koninkryksbediening vir Augustus 2004, bladsy 4. Gedurende die hersiening moet al die vrae gevra word en moet die aandag gevestig word op hoe ons die inligting wat aangebied is, kan toepas.

OGGENDSESSIE

1. Wat beteken dit om jou oog eenvoudig te hou, en waarom is dit vandag ’n uitdaging? (“Waarom moet jy jou oog eenvoudig hou?”)

2. Hoe vind ons daarby baat as ons ons oog eenvoudig hou? (“Maai seëninge omdat jy jou oog eenvoudig hou”)

3. Watter gevaar hou baie sogenaamd normale bedrywighede in? (“Hou jou oog eenvoudig in ’n goddelose wêreld”)

MIDDAGSESSIE

4. Wat kan ouers en ander doen om jongmense aan te spoor om geestelike doelwitte na te streef? (“Ouers wat hulle pyle reg rig” en “Jongmense wat geestelike doelwitte nastreef”)

5. Hoe kan ons saam met Jehovah se organisasie vooruitgaan (a) as individue? (b) as gesinne? (c) as ’n gemeente? (“Lê jou daarop toe om saam met Jehovah se organisasie vooruit te gaan”)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel