Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/09 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2009
km 10/09 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 Oktober

“Daar is vandag baie mense wat geloof in ’n Skepper verloor het. Waarom dink jy is dit die geval? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie teks gee een moontlike rede. [Lees Habakuk 1:2, 3.] Dié artikel help mense om antwoorde te vind op ’n paar algemene vrae oor God wat al veroorsaak het dat mense geloof in hom verloor het.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 11 begin.

Ontwaak! Oktober

“Sou jy saamstem dat gesinne vandag voor baie probleme te staan kom? [Wag vir ’n antwoord.] Baie is nie bewus van die praktiese raad wat in die Bybel gevind word nie. Hier is ’n voorbeeld. [Lees ’n teks uit die tydskrif.] Hierdie spesiale uitgawe van die Ontwaak! toon hoe Bybelbeginsels gesinne kan help om verskeie situasies met welslae die hoof te bied.”

Die Wagtoring 1 November

“Dink jy dat alles wat in die kerke geleer word, op die Bybel gebaseer is? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel waarsku ons om versigtig te wees dat ons nie deur onwaarhede bedrieg word nie. [Lees Kolossense 2:8.] Hierdie tydskrif lê ses tradisionele leringe bloot wat strydig is met God se Woord.”

Ontwaak! November

“Toestelle soos die selfoon en die rekenaar het ’n alledaagse deel van die lewe geword. Dink jy dat die gebruik van tegnologie tyd spaar of dit vermors? [Wag vir ’n antwoord.] Die meeste mense sou saamstem met hierdie aanmoediging om tyd wyslik te gebruik. [Lees Efesiërs 5:15, 16.] Hierdie tydskrif bespreek hoe ons tegnologie op ’n gebalanseerde en bedagsame manier kan gebruik.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel