Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/10 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2010
km 5/10 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 Mei

“Hoe sou die wêreld wees as almal hierdie woorde van Jesus sou toepas? [Lees Matteus 7:12. Wag dan vir ’n antwoord.] Hierdie artikel bespreek ’n paar van Jesus se leringe om te toon wat dit werklik behels om ’n Christen te wees.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 16 begin.

Ontwaak! Mei

“Dink jy dat die ekonomie binnekort sal verbeter? [Wag vir ’n antwoord.] Baie besef nie hoe die Bybel ons gedurende hierdie moeilike tye kan help nie. [Lees ’n teks wat in die artikel gevind word.] Hierdie artikel toon hoe raad uit die Bybel ons kan help om ekonomiese onsekerheid die hoof te bied.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 18 begin.

Die Wagtoring 1 Junie

“Anders as in die verlede praat baie kerke vandag nie oor sonde nie. Glo jy dat sonde ’n outydse begrip is, of is dit iets waaroor ons besorg moet wees? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Romeine 5:12.] Hierdie tydskrif toon wat die Bybel oor sonde sê.”

Ontwaak! Junie

“Dit lyk of mense al hoe meer stres in die lewe ervaar. Stem jy saam? [Wag vir ’n antwoord.] Baie dink dat hierdie woorde een rede vir al die stres verduidelik. [Lees 2 Timoteus 3:1.] Hierdie tydskrif bespreek watter uitwerking stres op ons het. Dit gee ook wenke oor hoe ons stres onder beheer kan hou.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel